|
ATKV
Kapaailand
Op Saterdag, 12 September, het die ATKV - Kapaailand 'n Chinese Maple boom by die Ouetehuis op
Maclear geplant. Die boompie is deur Steve Schmidt geskenk. Ons hoop dat die boom
heerlike skaduwee sal maak en dat baie mense in sy koelte sal kan sit.

V.l.n.r op die foto: Chris Gouws, Thys Grove, Hester Venter, Marianne
le Roux en Dr. Roelof Vorster. Hendrik van Niekerk en Anne Martens plant die boompie.

V.l.n.r. Hendrik, Wilma, Linie, Chris, Hester, Ansie,
Marianne en Anne kyk hoe Thys Grove die boompie natgooi.
|